Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Connection Impact

Het jy en jou maat die ervaring dat tyd sy tol geëis het op julle verhouding en huwelik? Voel julle dat julle ’n tydjie nodig het om weer die liefde aan te wakker en mekaar ’n slag in die oë te kyk?

Indien dit julle begeerte is, is hierdie wegbreeknaweek net vir julle bedoel. Moet nie die geleentheid , om styf teen mekaar te sit en mekaar se harte te voel en te hoor, misloop nie.

Retreat Brosjure 2016

Retreat Brochure 2016