Emosionele Genesing deur die Kruis Seminaar


In hierdie seminaar word daar veral op die pastorale kant van die kruis gelet en hoe Jesus ook met ons emosionele wonde aan die kruis gehandel het.

Die temas is soos volg:

Sondagoggend: “Maak die regte keuse” – Die Christen se aardse lyding
Sondagaand: “Maak die regte keuse” – Die Christen se aardse lyding
Maandagaand: Die lyding van Jesus (Hebr. 2:10)
Dinsdagaand: Jesus, ons gewonde Geneser (Hebr. 5:7-8)
Woensdagaand: Fokus op die onsigbare (2 Kor. 4:16-18)