Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Kerk-om-die-Tafel

Kerk-om-die-Tafel

1 en 8 Oktober 

 

Hierdie skoolvakansie hou ons “Kerk-om-die-Tafel” in die Saal, tydens die erediens tyd van 09:30 – 11:00

Gerhard gaan die byeenkoms vir ons fasiliteer, terwyl ons heerlik om tafels ‘n ligte ontbyt en koffie geniet. Hierdie is die perfekte geleentheid om vriende kerk toe te nooi om saam “fellowship” te kom geniet. Kinders is ook baie welkom.

Koste:  Donasie van R30 per persoon wat ‘n ligte ontbyt en koffie/tee insluit

Kontak Karen by 076 931 6025 met enige vrae.