Logos Jeug

81% van gelowiges kies Christus voor die ouderdom van 20.

Daarna word die kanse al hoe skraler …

 

Logos Jeug het jou hulp nodig!

Kies waar jy ‘n verskil wil maak wat tot in ewigheid sal hou:

– Babas en kleuters

– Laerskool-kinders

– Tieners

Kontak Letsie: 063 691 5168

Of die Kerkkantoor: 021 919 3338