Message: “Jesus, Die Messias” from Gerhard Barnard

Gerhard Barnard - 17th February 2019

Jesus, Die Messias

Ons gaan aan met ons reeks oor Jesus. Vandag praat ons oor Jesus, die Messias.

Scripture References: Isaiah 53:1-12

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

More From "Jesus"

Powered by Series Engine