Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Letsie de Beer - 4th June 2017

Ons Familie Is...

Ek en My Mense

Ons as families (bloed familie of mense wat so naby is soos familie) praat oor ons waardes en bou 'n familie skild.

Indien jy nie 'n skild gekry het nie, kan jy Itz van Allez kontak. Hulle is in Parow – itzvanallez@mweb.co.za of 021-9110962.

From Series: "Ek en My Mense"

Ons het 'n verwagting vir Junie maand vir jou om Sondae oggende tyd te spandeer saam met jou mense, om God te beleef en dat aktivering sal kom binne jou en jou mense om die Heilige Gees werklik te beleef.

Ons nooi jou uit na die reeks wat nuut, anders en vars gaan wees en ons wil nie hê jy moet dit misloop nie.

Ons Familie Is - PowerPoint     Ons Familie - Waardes

More From "Ek en My Mense"

Powered by Series Engine