Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Erdine Du Toit - 11th June 2017

Hoe Praat ek Oor Jesus (DBS)

Vanoggend kyk ons prakties na die DBS (discovery Bible Study) metode. Dit is 'n baie goeie metode om saam as familie die Bybel te ontdek, elkeen vir homself.

From Series: "Ek en My Mense"

Ons het 'n verwagting vir Junie maand vir jou om Sondae oggende tyd te spandeer saam met jou mense, om God te beleef en dat aktivering sal kom binne jou en jou mense om die Heilige Gees werklik te beleef.

Ons nooi jou uit na die reeks wat nuut, anders en vars gaan wees en ons wil nie hê jy moet dit misloop nie.

More From "Ek en My Mense"

Powered by Series Engine