Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Gerhard Barnard - 6th August 2017

Encounter God: The Jesus way

Aan die hand van Mattheus 6:9-11 vertel Gerhard hoe ons elke dag ontmoetings met God kan hĂȘ. Ina Loots gee ook 'n getuienis oor 'n vakansieprogram wat aangebied was in Khayelitsha. 'n Paar ander mense gee getuienisse oor wat hul laasweek by die "Encounter Stations" ervaar het.

Scripture References: Matthew 6:9-11

From Series: "Encountering God"

Vir die volgende paar weke is ons tema "Encountering God." Ontmoetings met God is so belangrik! Dit is nie net op Sondae nie.

More From "Encountering God"

Powered by Series Engine