Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Not Applicable - 8th October 2017

Kerk-om-die-Tafel

Ons het weer Kerk-om-die-Tafel gehou. Saam gesels, saam gekuier, en natuurlik, saam geƫet! As gevolg van dit is daar nie 'n preek hierdie week nie. Kyk gerus van ons vorige preke.

From Series: "Kerk-om-die-Tafel"

Ons hou kerk om die tafel. Wat beteken dit? Ons as gemeente gesels saam, kuier saam, en natuurlik, eet saam!

More From "Kerk-om-die-Tafel"

Powered by Series Engine