Preke

Waldi Conradie - 13th May 2018

Leaving A Legacy

Ons sluit die reeks af en vra die vraag: Wat is die legacy wat jy agterlaat? Ons kyk na ons verlede, ons hede en die toekoms. Elke fase het uidagings wat ons moet oorkom om 'n godelike legacy agter te laat.

Scripture References: 1 Corinthians 9:24-27, Galatians 1:10, 1 John 4:18, Romans 8:15, 2 Timothy 1:5-7, Philippians 3:13-14, 2 Corinthians 7:10, 1 John 1:9

From Series: "Life Is A Journey"

Ons begin ons nuwe reeks: Life is a Journey. Die lewe is ‘n reis. Almal is nie noodwendig op dieselfde plek in die reis nie, maar daar is ‘n paar dinge wat almal van ons op die reis gaan teëkom. Ons sal in die volgende paar weke na van hierdie dinge kyk.

Leaving A Legacy - PowerPoint

More From "Life Is A Journey"

Powered by Series Engine