Preke

Waldi Conradie - 4th November 2018

Forming A Kingdom Heart

Kingdom Culture

Ons begin vanoggend ons reeks, Kingdom Culture. Dit handel oor Matt. 5-7 waar ons Jesus se Bergpredikings vind. Hier gee Jesus duidelike beginsels oor hoe die lewens moet lyk van die burgers van Sy Koninkryk. Ons fokus vandag op hoe die hart lyk van 'n burger van God se Koninkryk.

Scripture References: Matthew 5:1-12

From Series: "Kingdom Culture"

In Matteus 5-7 vind ons die Bergprediking, of "Sermon on the Mount" soos die Engelse sĂȘ. Hier vir vind ons die "grondwet" van God se Koningkryk. Jesus gee ons duidelike riglyne hoe die leefstyl van Sy kinders moet lyk. Kom leer en hoor saam!

Kingdom Heart - PowerPoint

More From "Kingdom Culture"

Powered by Series Engine