Preke

Waldi Conradie - 10th March 2019

Wie Is Jesus Vir Jou?

Wie is Jesus vir jou? Dit is 'n vraag wat Jesus vir Sy dissipels ook gevra vra het, "Wie sê julle is ek?" Ons kyk ook na die boek van Judas, wat ons aanmoedig om te "contend" vir ons geloof. Elkeen van ons moet 'n eerste generasie Christen wees!

Scripture References: Matthew 16:13-17, Jude 1:1-25

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

Wie Is Jesus Vir Jou - PowerPoint

More From "Jesus"

Powered by Series Engine