Preke

Ben Marais - 14th April 2019

Hoe Om Jou Hart Te Laat Breek Vir Ander

Ben Marais is ons prediker vanoggend. Ons kyk na Matteus 9:35-38 en praat oor hoe om jou hart te laat breek vir ander en wat om dan te doen.

Scripture References: Matthew 9:35-38

From Series: "Algemene Preke"

Partykeer het ons preke wat nie deel vorm van 'n reeks nie. Dit gebeur meestal tussen reekse of in vakansie tye.

Hoe Om Jou Hart Te Laat Breek Vir Ander - PowerPoint

More From "Algemene Preke"

Powered by Series Engine