Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Not Applicable - 1st October 2017

Kerk-om-die-Tafel

Ons het kerk om die tafel gehou. Saam gesels, saam gekuier, en natuurlik, saam geƫet! As gevolg van dit is daar nie 'n preek hierdie week nie. Kyk gerus van ons vorige preke.

From Series: "Kerk-om-die-Tafel"

Ons hou kerk om die tafel. Wat beteken dit? Ons as gemeente gesels saam, kuier saam, en natuurlik, eet saam!

More From "Kerk-om-die-Tafel"

Powered by Series Engine