Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Waldi Conradie - 12th November 2017

Vertrou Jy Vir Heilige Gees?

Holy Spirit

Ons begin vandag ons nuwe reeks, Heilige Gees. Ons wil so graag as gemeente leef in die volheid van die Heilige Gees. Een van die groot struikelblokke wat ons keer om tenvolle oor te gee, is dat ons sukkel partykeer sukkel om Heilige Gees te vertrou. Vertrou jy vir Heilige Gees?

Scripture References: Proverbs 3:1-12

From Series: "Holy Spirit"

Oor die volgende paar weke gaan ons praat oor die Heilige Gees, die gawes van die Heilige Gees, hoe dit lyk binne die konteks van gemeente wees, ens.

Vertrou Jy Vir Heilige Gees - PowerPoint

More From "Holy Spirit"

Powered by Series Engine