Preke

Gerhard Barnard - 21st January 2018

Sit Die "Groot" Terug In Die "Groot Opdrag"

Begin With The End In Mind

Ons skop ons nuwe reeks af! Jesus se einddoel is so duidelik in Matt 28:16-20. Ons kyk na Jesus se einddoel en wat dit vir ons lewens beteken.

Scripture References: Proverbs 22:3, Matthew 28:16-20

From Series: "Begin With The End In Mind"

In ons nuwe reeks gesels ons oor om met die einde in gedagte, te begin. Met ander woorde, voor ons begin, moet ons weet waarheen ons oppad is. 'n Duidelike visie en droom sal ons help om rigting te hou.

More From "Begin With The End In Mind"

Powered by Series Engine