Preke

Gerhard Barnard - 28th January 2018

Vorm Volg Op Funksie

Ons het ook as gemeente stil gestaan en gebid en gehoor by die Here oor die water krisis in die Kaap. Hier is die link na video waarna verwys word: https://youtu.be/n1HYSmF55WA

From Series: "Begin With The End In Mind"

In ons nuwe reeks gesels ons oor om met die einde in gedagte, te begin. Met ander woorde, voor ons begin, moet ons weet waarheen ons oppad is. 'n Duidelike visie en droom sal ons help om rigting te hou.

More From "Begin With The End In Mind"

Powered by Series Engine