Preke

Ben Marais - 25th February 2018

Discernment/Onderskeiding

There Is Room For You!

Ons begin ons nuwe reeks, There Is Room For You! Ons kan almal God se stem hoor. En as jy God se stem kan hoor, moet ons reageer op dit wat ons hoor.

Scripture References: John 5:30, John 16:5-15, John 8:28

From Series: "There Is Room For You!"

Ons hart is dat ons hele gemeente in groepe ingeskakel word. Ons gaan die maand van Maart baie aandag gee aan dit. “There is room for you!” Sien jou daar.

Discernment - PowerPoint

More From "There Is Room For You!"

Powered by Series Engine