Preke

Waldi Conradie - 29th April 2018

Road Marked With Suffering

Life Is A Journey

Ons begin n nuwe reeks, "Life is a Journey." Hierdie "journey" is vol verskillende terreine. Daar is 'n paar terreine in die lewe wat ons nie kan vryspring nie. Een van dit is lyding. Vandag praat ons oor die doel van lyding. Skakel na lied wat gespeel was: https://www.youtube.com/watch?v=VPkMbhydU9I

Scripture References: 1 Peter 1:6, John 16:33, 1 Peter 4:12-13, Galatians 6:2, 2 Corinthians 1:4, James 1:2-4, Romans 5:3-35

From Series: "Life Is A Journey"

Ons begin ons nuwe reeks: Life is a Journey. Die lewe is ‘n reis. Almal is nie noodwendig op dieselfde plek in die reis nie, maar daar is ‘n paar dinge wat almal van ons op die reis gaan teëkom. Ons sal in die volgende paar weke na van hierdie dinge kyk.

Road Marked With Suffering - PowerPoint

More From "Life Is A Journey"

Powered by Series Engine