Preke

Waldi Conradie - 6th May 2018

Persecution: A Road Less Traveled

Ons gaan aan met die reeks, Life is a Journey. Vandag kyk ons na vervolging. Dit is nog 'n terrein wat 'n toegewyde kind van die Here nie kan misloop nie. En eintlik ook nie moet misloop nie.

Scripture References: 1 Peter 4:12-19, 2 Corinthians 4:8-10, Matthew 10:22, 1 Peter 5:10-11, Matthew 5:10-12, Matthew 10:37-39, 2 Timothy 3:12, Romans 8:38-39

From Series: "Life Is A Journey"

Ons begin ons nuwe reeks: Life is a Journey. Die lewe is ‘n reis. Almal is nie noodwendig op dieselfde plek in die reis nie, maar daar is ‘n paar dinge wat almal van ons op die reis gaan teëkom. Ons sal in die volgende paar weke na van hierdie dinge kyk.

Persecution-PowerPoint

More From "Life Is A Journey"

Powered by Series Engine