Preke

Gerhard Barnard - 27th May 2018

Solitude and Silence: Creating Space for God

Sacred Rhythms

Ons gaan aan met die reeks Sacred Rhythms. Vanoggend kyk ons na afsondering en stilte. Dit vorm 'n belangrike deel van ons geestelike wandel saam met God.

From Series: "Sacred Rhythms"

Die lewe is vol besig wees en stil wees, luister en praat, onttrek en betrokke raak. Dit is belangrik dat mens jou geestelike ritmes moet ken. Die ritmes saam met God en met myself. Ons gaan oor dinge gesels soos ‘solitude.’ Hoe word ‘n mens in hierdie wêreld stil? Kom jy rêrig by ‘n plek waar jy met God kontak maak sodat jy vanuit jou innerlike waarlik kan lewe.

More From "Sacred Rhythms"

Powered by Series Engine