Preke

Rudi Nagel - 11th November 2018

Protecting Your Kingdom Heart

Ons gaan vanoggend aan met ons reeks "Kingdom Culture." Vanoggend kyk ons na 5 versoekinge waarna Jesus verwys wat ons harte probeer steel.

Scripture References: Matthew 5:13-42

From Series: "Kingdom Culture"

In Matteus 5-7 vind ons die Bergprediking, of "Sermon on the Mount" soos die Engelse sĂȘ. Hier vir vind ons die "grondwet" van God se Koningkryk. Jesus gee ons duidelike riglyne hoe die leefstyl van Sy kinders moet lyk. Kom leer en hoor saam!

More From "Kingdom Culture"

Powered by Series Engine