Preke

Waldi Conradie - 18th November 2018

Kingdom Habits

Vandag kyk ons na 5 gewoontes wat deel moet wees van ons leefstyl as Koninkryksburgers!

Scripture References: Matthew 5:43-48, Matthew 6:1-18

From Series: "Kingdom Culture"

In Matteus 5-7 vind ons die Bergprediking, of "Sermon on the Mount" soos die Engelse sĂȘ. Hier vir vind ons die "grondwet" van God se Koningkryk. Jesus gee ons duidelike riglyne hoe die leefstyl van Sy kinders moet lyk. Kom leer en hoor saam!

Kingdom Habits - PowerPoint

More From "Kingdom Culture"

Powered by Series Engine