Preke

Waldi Conradie - 2nd December 2018

Maintaining A Kingdom Mindset

Kingdom Culture

Ons gaan aan met die reeks, Kingdom Culture. Ons vra 2 vrae. Waar is jou skat? En waarna soek jy? Ons kyk na die belangrikheid om 'n Koninkryksfokus te hou. Soek eers die Koninkryk van God!

Scripture References: Matthew 6:19-34, Romans 12:2, Philippians 4:4-9

From Series: "Kingdom Culture"

In Matteus 5-7 vind ons die Bergprediking, of "Sermon on the Mount" soos die Engelse sĂȘ. Hier vir vind ons die "grondwet" van God se Koningkryk. Jesus gee ons duidelike riglyne hoe die leefstyl van Sy kinders moet lyk. Kom leer en hoor saam!

KingdomMindset - PowerPoint

More From "Kingdom Culture"

Powered by Series Engine