Preke

Not Applicable - 25th November 2018

Gemeente Afsluiting (No Sermon)

Ons het die afgelope Sondag ons jaarlikse gemeente-afsluiting gehad. As gevolg van die aard van die diens, is daar nie 'n video beskikbaar nie. Kyk gerus van ons vorige preke! Ons gaan komende Sondag aan met ons reeks, Kingdom Culture.

From Series: "Kingdom Culture"

In Matteus 5-7 vind ons die Bergprediking, of "Sermon on the Mount" soos die Engelse sĂȘ. Hier vir vind ons die "grondwet" van God se Koningkryk. Jesus gee ons duidelike riglyne hoe die leefstyl van Sy kinders moet lyk. Kom leer en hoor saam!

More Messages From Not Applicable...

Powered by Series Engine