Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Hanlie de Lange - 18th June 2017

Hoe Hoor Ek Die Heilige Gees?

Ons gesels oor hoe ons die Heilige Gees hoor en oefen prakties hoe om dit te doen.

From Series: "Ek en My Mense"

Ons het 'n verwagting vir Junie maand vir jou om Sondae oggende tyd te spandeer saam met jou mense, om God te beleef en dat aktivering sal kom binne jou en jou mense om die Heilige Gees werklik te beleef.

Ons nooi jou uit na die reeks wat nuut, anders en vars gaan wees en ons wil nie hĂȘ jy moet dit misloop nie.

More Messages From Hanlie de Lange...

Powered by Series Engine