Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Preke

Waldi Conradie - 6th December 2015

Overcoming

Die lewe is vol uitdagings. Party uitdagings voel soos 'n tsunami. Maar ons as Christene kan vol moed wees, want ons is gemaak om te oorwin en te oorkom. Ons het reeds al die hulpbronne wat nodig is om te kan oorkom, tot ons beskikking.

"Strong In US" video clip kan hier gekyk word: https://www.youtube.com/watch?v=5MPNMqUbc7k

Overcoming - PowerPoint     Strong in Us - Video

More Messages Associated With "Vakansie"...

Powered by Series Engine