Ons verheerlik God, volg Jesus en maak Dissipels

Raak betrokke as ‘n Leier

Indien jy betrokke wil raak as ‘n Leier in Logos, vul asb onderstaande inligting in en stuur dit na die kantoor.  Daar sal dan kontak gemaak word met jou.