There Is Room For You

Maart-maand met Charles Barry

Jy kry in Maart maand die geleentheid om by ‘n wonderlike leermeester te leer hoe om self God se stem te hoor en hoe om saam met ander God se stem te hoor en daarop te reageer.

Jy gaan sien en hoor hoe om mense in jou eie leefwêreld te help om na God te luister.

Jy gaan kans kry om in ‘n groep in te skakel wat saam na God luister.

Jy kan leer om so ‘n groep self te lei en hoe om ander te help om dit ook te doen.

So gaan ons dit doen?

Charles gaan by verskeie geleenthede met groepe praat en demonstreer hoe om saam met ander na God te luister. Na elke groepbyeenkoms is daar 2 dae oop waartydens hy dié wat belangstel gaan help om dit self te doen. Hy kan met jou alleen gesels, gesinne besoek, selgroepe help, ‘n groepie by jou werk besoek, ens. Jy moet net eers een van die inleidende aand-byeenkomste bywoon.

Jy kan kies waar jy dit wil gaan bywoon. Ons het probeer om belangegroepe saam te groepeer. Jy kan egter enige van die samekomste bywoon. Dis oop vir almal.

Hier is die voorlopige program:

 

Bereik jou mense in die “Community” (ook kruis-kultureel)Gasvrou: Erdine du Toit

4-6 Maart

Maak asb alle afsprake met Charles via die kantoor (Dorothy), of kontak Erdine

Kantoorure: Maandag – Vrydag 8.30-16.30

Dinsdag 6/3 Erdine Disciple making in Community Erdine en Danie:

Selbornestr. 5, Welgemoed

Oop vir almal 7-9nm Dorothy

021 919 3338

Erdine

084 680 0616

Bereik jou mense in die Werkplekke

Gasheer: Walter Jordaan

7-9 Maart

Maak asb alle afsprake met Charles via die kantoor (Dorothy), Walter, of Wim Ferreira

Kantoorure: Maandag – Vrydag 8.30-16.30

Woensdag 7/3 Walter Disciple making in Work places Walter en Sandre:

Reitzstraat 7, Morgenster- hoogte, Brackenfell

Oop vir almal 7-9nm Dorothy

021 919 3338

Walter

071 321 7830

Wim

079 505 0777

Bereik ouer mense, enkellopendes en in selgroepe

Gasheer: Rainer Haldenwang

11-13 Maart

Maak asb alle afsprake met Charles via die kantoor (Dorothy), of kontak Rainer

Kantoorure: Maandag – Vrydag 8.30-16.30

Sondag 11/3 Rainer Dissipel making onder ouer mense, en in selgroepe Logos Sentrum Oop vir almal 4 – 6nm Dorothy

021 919 3338

Rainer

083 457 2382

Bereik jou mense in die kuns, kos en musiek omgewings

Gasvrou: Ilse Jordaan

14-16 Maart

Maak asb alle afsprake met Charles via die kantoor (Dorothy) of kontak Ilse

Kantoorure: Maandag – Vrydag 8.30-16.30

Donderdag 15/3 Franco van Vuuren Dissipel making in die kos en musiek omgewing Franco en Anneke:

42 on Sonneblom straat,

Stellenridge,

Bellville.

Oop vir almal 7 – 9nm Dorothy en Waldi

021 919 3338

Franco

082 373 6128

Vrydag 16/3 Ilse Jordaan Dissipel making in die kuns omgewing Boomhuis Art galery:

Vredenburg Road,

Devonvallei,

Stellenbosch

Oop vir almal 7 – 9nm Dorothy

021 919 3338

Ilse

084 504 2814

Bereik kinders, getroudes en gesinne

Gasvrou: Letsie De Beer

18-20 Maart

Maak asb alle afsprake met Charles via die kantoor (Dorothy) of kontak Letsie

Kantoorure: Maandag – Vrydag 8.30-16.30

Sondag 18/3 Letsie De Beer Bereik ander tieners Logos Lesinglokaal Oop vir alle tieners 10 -11vm Dorothy

021 919 3338

Letsie

063 691 5168

Sondag 18/3 Letsie De Beer Dissipel  kinders Logos Tent Volle jeugspan 11- 1nm
Sondag 18/3 Letsie De Beer Teen disciple

makers

Logos Tent Oop vir alle tieners 6 – 8nm
Maandag 19/3 Letsie De Beer Dissipel making in gesinne Letsie en Morne:

26 Nassau Cresent, Stellenberg

Oop vir almal 7-9nm
Dinsdag 20/3 Letsie De Beer Dissipel making in huwelikke Letsie en Morne

26 Nassau Cresent, Stellenberg

Oop vir almal 7-9nm
Bereik jonger mense, buite kerk mense en mense van ander oortuigings en gelowe

Gasheer: Erich Koch

Maak asb alle afsprake met Charles via die kantoor (Dorothy) of kontak Erich

Kantoorure: Maandag – Vrydag 8.30-16.30

Woensdag 21/3

(vakansie dag)

Erich Maak dissipels daar buite Erich en Lara:

Simonestr.17,

De Tyger,

Parow

Oop vir almal 10vm-2nm Dorothy

021 919 3338

Opleiding vir voornemende en bestaande leiers

Gasheer: Gerhard Barnard

Bespreek asb jou plek via die kantoor (Dorothy)

Sondag 25/3 Gerhard Opleiding van groepleiers Logos Lesinglokaal Oop vir almal (Moet inskryf) 4-8nm. Dorothy

021 919 3338

Opleiding van “Coaches” (Leiers wat al ander leiers help)
Maandag 26/3 Gerhard Opleiding van Coaches Logos Lesinglokaal Oop vir almal (Moet inskryf) 7-9 nm Dorothy

021 919 3338

Dinsdag 27/3 Gerhard Opleiding van Coaches Logos Lesinglokaal Oop vir almal (Moet inskryf) 7-9nm Dorothy

021 919 3338


En onthou!!
Hierdie maand is nie net vir Logos nie. Dis vir Logos en hulle mense. Nooi dus asb. enige iemand om saam te kom leer en ervaar!

Sien julle daar!!

 

 

Dalk kan jy help met:

  • ‘n Bydrae om Charles se kostes en vergoeding vir die tyd te dek.

Dankie

Gerhard